Not Logged in
SARL News Bulletin Archive



Home

Bulletin by e-mail
Bulletin Archive


Geagte Bulletinleser,

VOEG ASSEBLIEF HIERDIE item by jou bulletin opname of die lees van die bulletin vir 28 Augustus.

Ek het n telefoon oproep ontvang omdat die item nie in die bulletin ingesluit is nie.

STIL SLEUTEL

Dit is met leedwese dat ons moet aankondig dat die sleutel van Koos du Plessis, ZS6BFD, ongeveer 03:00 SAT op Saterdag 27 Augustus 2016 stil geword het. Koos was ‘n lid van die Wesrand ARK en 'n ywerige deelnemer aan die Klub se BHF/UHF groep.

POUSE


Copyright © 1997- 2006  South African Radio League
Last modified: 14 April 2003